SKOUREëLS VAN DIE S A VLAAMPERD
INHOUDSOPGAWE
1. ALGEMENE VOORKOMS
…………………………………………… 1
2. ALGEMENE FOUTE ………………………………………………… 1
3. BEWEGING VAN DIE VLAAMPERD
Stap
………………………………………………… 2
Draf
………………………………………………... 2
Galop
………………………………………………... 2
4. KLASSE
(a) Teelklasse ………………………………………………… 2
(b) Tuigklasse ………………………………………………… 2
(1) Kar
………………………………………………… 2
(2) Tuig ………………………………………………… 3
(3) Toom ………………………………………………… 3
5. BEOORDELING VAN TUIGKLASSE
(a)
Enkeltuig ………………………………………………… 3
(b)
Siertuig
………………………………………………… 3
(c)
Siertuig 18 Jaar en Onder
……………………………………… 4
(d)
Dames Siertuig
………………………………………………… 4
(e)
Tandem
………………………………………………… 4
(f)
Dubbeltuig
………………………………………………… 4
(g)
Koetsperde
………………………………………………… 5
(h)
Vierspan
…………………………………………………. 5
(i)
Agtspan
…………………………………………………. 5
6. DRIEGANG RYPERD
(1)
Stap
…………………………………………………. 6
(2)
Draf
………………………………………………… 6
(3)
Galop
………………………………………………… 6
(4)
Saal ………………………………………………… 6
(5)
Toom
…………………………………………………. 6
(6)
Ryperdkleredrag
(1) Saddle Seat Drag ……………………………………………. 7
(1) Standard Seat Drag …………………………………………. 7
7. ONTOELAATBAAR …………………………………………. 7
8. KLEREDRAG
(a)
KLEREDRAG VIR DRYF KLASSE OP SKOUBAAN
………… 7
(b) ASSISTENTE (HELPERS) KLEREDRAG OP
SKOUBAAN …..
9. ALGEMENE SKOUREëLS ………………………………………….. 8
10. SKOUKLASSE ………………………………………….. 9
(1)
HANDPERD, TUIGPERD EN RYPERD
1. ALGEMENE VOORKOMS
Dit help vorm aan daardie belangrike blywende
eerste indrukke in die arena.
Semetries afgerond en swierig.
Been skoon en vas, aanduiding van n sterk
skelet, senings opvallend.
Blink haarkleed en fyn vel. Algehele
afwesigheid van lompheid.
Trots en vurig.
Perd moet skoon en netjies wees.
Ore moet skoon gemaak wees van oortollige
hare. (Olie en glans middel opsioneel.)
Hare onder kakebeen moet skoon geskeer wees.
Maanhare kort gesny of kam geskeer.
Stert moet lank en van goeie kwaliteit wees
- Mag nie gelyk geknip wees nie.
- Glans middel mag gebruik word.
Hoewe moet gesond wees.
Hoewe moet netjies beslaan wees.
Leersole (pads) mag gebruik word.
Hoewe moet swart wees, verkieslik gepolitoer;
en witmerke aan voete en voor die kop moet verbloem word voor dit die
skouterrein betree.
Wit merke aan voete en hoewe moet verbloem
word vir eenvormigheid.
Ongewensde gedrag van
die perd en vertoner op die baan sal nie toelaatbaar wees nie.
2. ALGEMENE FOUTE
Perd dek nie grond nie.
Perd konsentreer nie.
Perd wat gespanne is se treë word
kort en onreëlmatig.
Perd wat sy kop skeef dra.
Perd se kop profiel te ver voor of
agter die vertikaal.
Perd wat nie
kop hoog genoeg dra nie.
Perde mag nie op ‘n draai
beoordeel word nie.
Foutiewe
inspan praktyk.
Enkelas karre wat nie in balans is
nie.
Vuil wielnawe.
Ongebalanseerde horrelwiel
(2)
3. BEWEGING VAN DIE VLAAMPERD
Stap:
Elasties, vinnig en ewewigtig.
Platvoet of Jog-stap
Net koetsperde moet platvoet stap.
Draf:
Lig op die grond met hoë rol aksie voor, met
goeie spoed en ‘n goeie verhouding tussen voor en agter aksie.
Agterbene moet goed onder die lyf
inwerk en gewig van die voorkwart weg
neem.
Galop
Gemaklik en beheerbare galop by
ryperde.
Perd moet in die galop met die regte
been lei.(Binnebeen aan die baan se kant)
Perd
moet nie styl verloor nie.
4.
KLASSE
(a) TEELKLASSE
1.
Teelklasse sal beoordeel word volgens rasstandaarde
2. In dieTeelklasse moet
daar baie streng gekyk word na diere se bouvorm. Beweging kan aan gewerk word, maar bouvorm nie.
3.
Slegs een leier en een helper per perd sal toegelaat word.
4.
Geen swepe of peitse sal toegelaat word nie.
5.
Slegs peits met ‘n tossel is toelaatbaar.
6. Vullens onder 12 maande word
met n fyn leihalter vertoon sonder trens of
stang.
7. Alle perde bo 12 maande word
met n fyn leitoom met n trens of stang,
waarmee die perd beheer kan
word en gemaklik is, vertoon.
8. ‘n Leiset mag gebruik word
vir perde bo 12 maande.
9.
Teelklasse sal in ouderdoms- en geslagsgroepe vertoon word.
(b)
TUIGKLASS
KAR
EN TUIG
1.Kar:
Die volgende tipe rytuie mag gebruik word:
1.
Vierwiel spider met ligte rubber bande.
2.
Ligte moderne vierwiel spider met fiets bande soos bv. “aasvoel”.
3.
Tradisioneel antieke karre en “spiders” of replikas daarvan.
4.
Alle karre moet in goeie toestand en skoon wees.
5
Wiele moet gebalanseerd wees.
(3)
2. Tuig:
1.
Tuie moet skoon en netjies wees.
2.
Tuie moet die perd goed pas.
3. Slegs leer tuie mag gebruik
word.
3. Toom:
1.
Dit moet so gestel word sodat dit stewig aan die perd se kop pas.
2.
As dit te styf gestel is, trek dit die stang te hoog op.
3.
As dit te los gestel is, trek die wangstukke bak as die leisels getrek
word.
4.
Trense, stange en skelmtrense waarmee die perd gemaklik is, is
toelaatbaar.
.
5. BEOORDELING
VAN TUIGKLASSE
(a)
ENKELTUIG
1. Die vertoners kom die
baan binne op ‘n pronkdraf. Daar word
gevra om die perde te vertoon, m.a.w.
die perd moet met spoed en styl vertoon word.
Maak asseblief seker van die teken wat julle die kommentator moet gee
vir hierdie vertoning.
Maak seker die
vertoners ry enkeltuig en nie siertuig nie, en siertuig klas moet siertuig gery word en nie enkeltuig
nie.
2. S A Vlaamperd trek met
vlugvoetigheid en met hoë spoed sonder om styl te verloor.
3.
Hoe rol aksie voor, agterbene wat goed onder die lyf inwerk.
4. Standaard enkeltuig met
ophaler en springteuel (running
martingale) en stertriem of volbroek
tuig.
5. Ophaler en Afhaler “standing
matingale” mag nie saam gebruik word nie,
net afsonderlik.
6.
Koetsier moet ‘n peits in die hand of in die peitskoker hê.
7.
Geen assistent op die kar.
8.
Dames mag in ope klas hingste dryf.
(b)
SIERTUIG
1.
Die Vlaamperd trek met swier en styl in die siertuig.
2. Hoë been aksie voor en agter
met agterbene wat goed vorentoe dryf.
3. Spoed mag nie te vinnig wees
nie.
4. Standaard enkeltuig met
ophaler en springteuel (running
martingale) en stertriem of volbroek tuig.
5. Ophaler en Afhaler “standing
matingale” mag nie saam gebruik word nie, net afsonderlik.
6.
Koetsier moet ‘n peits in die hand of in die peitskoker hê.
7.
Geen assistent op die kar.
8.
Dames mag in ope klas hingste dryf.
(4)
(c) SIERTUIG 18 JAAR EN ONDER
1.
Reëls dieselfde soos by ope siertuig en Dames siertuig.
2.
Geen hingste.
3.
Perde, moenie onbeheerbaar wees vir ‘n kind nie.
(d) DAMES SIERTUIG
1. Slegs merries en reunperde mag
gedryf word.
2. Die perd moet soos die woord beskryf, ‘n dames siertuigperd,
maklik beheerbaar en gedissiplineerd
wees sonder om enige styl in te boet.
3. Dames moet verkieslik geklee wees
in netjiese, semi-formele drag.
Vlaamdrag is ook toelaatbaar.
4. Handskoene is opsioneel.
5. Na 6nm mag aandrag aangetrek word
(e) DAMES DUBBELTUIG EN KINDERS
18 JAAR EN ONDER
1. Reëls dieselfde soos by ope
dubbeltuig.
2. Moet ‘n manlike koetsier as helper op die kar hê. (Agtien jaar en
ouer)
3. Hingste mag gedryf word.
4. Helper mag slegs hulp verleen ingeval van nood, as die helper die
koetsier moet help met die perde is dit ‘n diskwalifikasie, omdat die koetsier
nie bevoeg is om die perde te dryf nie.
(f) TANDEM
1.
Perde moet ‘n span vorm.
2.
Voorperd moet ‘n leier wees.
3.
Aksie dieselfde soos by siertuig.
4. Assistent mag agter koetsier
sit, as assistant hulp verleen is dit ‘n diskwalifikasie.
(g)DUBBELTUIG
1.
Perde moet ‘n eenheid vorm.
2.
Perde se spoed en aksie moet dieselfde wees.
3.
Koppe moet dieselfde hoogte gedra word.
4.
Koppe moet vertikaal gedra word.
5.
Een perd moet nie voor die ander perd trek nie.
6.
Beide perde se stringe moet styf bly.
7.
Ophalers en afhalers mag gebruik word.
8.
Standaard dubbeltuig word gebruik.
9.
Slegs persone bo 70jr, mag een helper op kar hê, mag nie hulp verleen
nie,
dan is dit
‘n diskwalifikasie.
10.
Karperde trek met styl en aksie, dit is nie ‘n resies nie.
(5)
(h)
KOETSPERDE
1. Slegs koetsier op die kar.
2. Koetsperde moet statig en nie te vinnig
trek nie.
3. Koetsperde moet kan platvoet stap.
4 Geen hulpmiddels mag gebruik word nie.
5. Slegs standaard dubbeltuig mag gebruik
word.
(i)VIERSPAN
1.
Vier perde moet ook ‘n eenheid vorm.
2.
Spoed en aksie moet dieselfde wees.
3.
Voorperde moet goed kan lei.
4.
Ophalers of afhalers.is toelaatbaar.
5.
Koppe moet vertikaal gedra word.
6.
Slegs koetsier, drywer en assisent op kar.
7.
Een junior perd mag in vierspan trek, sonder om sy junior status te
verloor.
8.
Merries trek apart, hingste en reunperde mag gemeng word.
(j)AGTSPAN
1.
Spanne moet ‘n eenheid vorm.
2.
Merries apart, hingste en reunperde mag gemeng word.
3.
Junior en Senior Perde mag gemeng word in Senior Agspanne.
4.
Junior Agspanne slegs Junior Perde.
6.
DRIEGANG RYPERD
Perd moet al drie gange gemaklik kan
doen.
1)
Stap
Stap kan platvoet of
drafstap (jog) wees.
2)
Draf
Draf selfde soos
by siertuig perde, styl en aksie.
3)
Galop
a. Gemaklik en beheerbare galop.
b.
Perd moet in die galop met die regte been lei. (Binnebeen aan baan se kant)
c. Perd moet nie styl verloor nie.
4) Saal
a. Gewone dubbel doel saals of plat saalperd
saals.
b.
Geen cowboy saals, millitere saals of soortgelyke saals sal
toegelaat word nie.
5) Toom:
Standaard enkel of dubbel
toom met stange en trense waarmee perd gemaklik is.
(6)
6) Ryperdkleredrag:
1. Saddle Seat Drag: (Kentucky
Rydrag)
Swart hoed, wit hemp, vlaam
das, lang maroen baadjie, swart broek en
swart skoene, Kouse mag nie
uitsteek nie. Onderbaadjie opsioneel.
2. Standard Seat Drag: (Engelse Rydrag)
Swart hoed, Helmet of Top hat, wit hemp, vlaam das, kort maroen baadjie,
swart broek en lang swart boots, tot onder die knie.
7. ONTOELAATBAAR
a) Enige
vorm van dwelms (dope). Slegs met
voorskrif van die veearts.
Bloedtoetse
mag gedoen word.
b)
Gemmer mag nie gebruik word nie.
c)
Spyker planke.
d) Vals leisels.
e) Geen lang maanhare.
f) Geen SA Vlaamperd eienaars op
baan tydens beoordeling nie, slegs die wat deelneem.
g) Perde in baan wat skop? Perde in tuig- en ryklasse wat skop onder
beoordeling sal gediskwalifiseer word.
h) Skop in Handklasse,
is nie ‘n diskriminasie, maar hand uitruk in handklasse is ‘n diskwalifikasie.
i) As ‘n ruiter afval van karretjie of perd se
rug is dit ‘n diskwalifikasie.
j)
Perde wat weghardloop in ry- en tuigklasse is ‘n diskwalifikasie.
k) ‘n
Beoordeelaar mag nie diskrimineer teen toelaatbare hulpmiddels nie. Ontoelaatbare hulpmiddels is ‘n onmiddelike
diskwalifikasie.
8. KLEREDRAG
(a) KLEREDRAG VIR
DRYF KLASSE OP SKOUBAAN
1.
Maroen vlaamperd baadjie, lank of kort, met SA Vlaam wapen.
Indien u ‘n Maroen
“blazer”baadjie soek, by die klerewinkel “De Jagers” is.
2.
Geen “windbrekers”.
3.
Wit hemp, vlaam das.
4.
Gewone stylvolle netjiese langbroek in konserwatiewe kleure.
5.
Geen denims nie.
6.
Bypassende skoene, geen tekkies.
7.
Ryperd kleredrag soos bespreek by skoureel driegang ryperd.
8.
Wa-spanne mag sonder baadjies gedryf word, met toestemming.
9.
Toepaslike hoof bedekkings moet gedra word by mans en dames.
10. Geen laphoed of vlaamperdpet sal op ‘n rytuig of ‘n ryperd toegelaat
word nie. Vlaamperd pette is slegs vir
helpers.
11. Baadjies:
Indien die meerderheid van die
Raadslede besluit om sonder baadjies te ry sal dit as ‘n skoureël hanteer word,
en by die versamelring afgekondig
word. Dit sal die eienaar van die Perde se verantwoordelikheid
wees om toe te sien dat sy of haar vertoners reg geklee is.
(7)
(b) ASSISTENTE HELPERS KLEREDRAG
OP SKOUBAAN
1.
Wit hemp.
2. Vlaam das.
3.
Vlaam pet.
4.
Vaal broek (soos skoolbroek).
5.
Donker skoene of donker tekkies.
6. In koue toestande mag assistente maroen
windbrekers aantrek , maroen truie of maroen “pull overs”.
9. ALGEMENE SKOUREëLS
1.
Alle Perde by skoue moet
gemikroskyf wees, Perde onder twee en half jaar sal met Vulboek sertifikaat skou, m.a.w.
ongekeur; Perde bo twee en half jaar
moet ‘n sertifkaat besit of gekeur wees of toestemming van die kantoor .
2.
Perde is onder beoordeling sodra
hy die baan binne kom.
3.
Bloedreël: As daar vars bloed aan ‘n perd gesien word,
tydens die klas is dit ‘n diskwalifikasie.
Indien die bloed eers in aantreelyn gesien word, word die perd nog
steeds geplaas, maar sal net nie die
pronkronde ry nie.
4.
Ongewenste metodes, gebruike of
gedrag is ontoelaatbaar en is ‘n diskwalifikasie.
5.
Boete mag nie betaal word om in
kampioenskap deelteneem nie.
6.
Alle perde moet kwalifiseer vir
spesifike kampioenskap as daar kwalifiserende klasse is.
7.
Onder 3jr perde mag nie onder
5jr skou as daar ‘n onder 3jr klas is nie.
8.
Junior perde mag slegs aan
senior kampioenskap deelneem, as hy in die senior klas kwalifiseer het, maar
verloor dan sy junior status.
·
Indien daar nie ‘n junior
kampioenskap is nie, mag hy aan die senior kampioenskap deelneem sonder om sy
junior status te verloor.
·
Junior perde sal in senior
tandem en senior dubbeltuig toegelaat word, maar verloor dan sy junior status,
die res van daardie skou .
·
Indien ‘n Junior perd in Senior
Klasse geskou word, verloor hy sy Junior status vir daardie skou, maar sal weer
dit terug kry vir die volgende skoue.
Behalwe soos by die Vierspan in skoureëls. Junior perde mag in agspanne trek, sonder om
Junior status te verloor.
9. Junior
is 4jr en onder 5jr.
10. Senior perde is 5 jaar en oor
11. ‘n Perd
wat in die begin van ‘n maand verjaar sal vir daardie spesifike maand skou asof
hy nog nie verjaar het nie.
(8)
12. Op nasionale kampioenskappe skou merries en
hingste apart, maar kompeteer saam vir die groot kampioen van die skou. Groot Kampioen is vir enige geslag en
ouderdom.
13. Streekskoue sal op meriete gehanteer word afhangend van die
aantal perde verteenwoordig.
14. Enige plek waar Vlaamperde, as ‘n Vlaamperd vertoon word, sal dit onder die reëls van die Genootskap wees, geen
uitsondering vir kleiner skoue.
Vergunning kan slegs deur meerderheids besluit van Raadslede goedgekeur
word.
15. Koetsiers moet daarop let dat helpers nie op
karre klim, voordat die baanverlaat is nie.
16. Koetsiers mag nie omruil vir
die pronkronde nie. Slegs Eregas mag
saam ry vir pronkronde.
17. By alle skoue kom die perde die baan binne
teen die horlosie, kom haal sy prys teen horlosie en draai dan om en ry sy
pronkronde saam met die horlosie uit.
18. Hoeflengte 13cm, vanaf die haarlyn tot onderpunt van
yster.
19. Ystertrap:
·
In 4 en 8
spanne sal nie ‘n diskwalifikasie of ‘n diskriminasie wees nie.
·
Indien ‘n
perd ‘n yster in ‘n ander klas trap, maar dit word eers in die aantreelyn
gesien, sal hy soos normal geplaas word, maar sal nie die pronkronde ry nie.
·
Indien, hy
wel ingetrek word in die klas sal hy nog steeds aan Kampioenskap mag deelneem
sonder om weer inskrywings geld of boete te betaal
Skoureëls veranderings 2013
Kinderklasse: 15jr en onder Geen Hingste net Merries
en Reuns.
15jr en oor
mag Hingste, Merries en Reuns vertoon.
Dames mag
Hingste dryf en ry.
GEEN HINGSTE IN KINDER- EN
DAMESKLASSE NIE.
Dames en Kinders Mag wel, in ander klasse
Hingste ry.
4-Span: Kan
gemeng wees (Hings, Merrie, Reuns + 1 Jnr mag gebruik word sonder om sy Junior
Status te verloor.) Indien die Spanne gemeng is, sal hulle saam met Hings/Reun klasse kompeteer. ( Spanne wat uit Merries alleen bestaan,
sal in die Merrie
Klasse deelneem.
8-Span: Kan Gemeng wees (Hings,
Merrie, Reuns, en Juniors)
indien
spanne gemeng is, sal hulle saam in die Hings
Reun Klasse kompeteer.
( Spanne wat
uit Merries alleen bestaan sal in die
Merrie Klasse deelneem.)
(9)
10. SKOUKLASSE
Die volgende
klasse word op kampioenskapskoue aangebied:
1.
HANDKLASSE
Hingste of reuns
SA Vlaam
Hingsvul onder 12mnde.
SA Vlaam Hings 1jr en onder 2jr
SA Vlaam Hings 2jr en onder 3jr
SA Vlaan Hings 3jr en onder 5jr
SA Vlaam Hings (Jnr Kamp. & Res.)
SA Vlaam
Hings 5jr. en oor (Snr. Kamp. & Res.)
SA Vlaam
Merrievul onder 12mnde.
SA Vlaam Merrie 1jr en onder 2 jr.
SA Vlaam Merrie 2jr en onder 3jr
SA Vlaam Merrie 3jr en onder 5jr.
SA Vlaam
Merrie (Jnr. Kamp. & Res.)
SA Vlaam Merrie 5jr en oor (Snr Kamp & Res.)
2. SIERTUIG
SA Vlaam Siertuig onder 3jr H/M/R
SA Vlaam Siertuig H/M/R
3jr/onder 5jr
SA Vlaam Siertuig H/M/R (Jnr
en Res Kamp)
SA Vlaam Siertuig
H/R Snr
SA Vlaam Siertuig Merrie Snr
SA Vlaam Siertuig Merries (Kamp & Res.)
SA Vlaam Groot Kampioen Siertuig H/R/M
SA Vlaam Siertuig gedryf deur kind 18jr en
onder - geen hingste
SA Vlaam Dames Siertuig - Geen
Hingste
3. ENKELTUIG
SA Vlaam Enkeltuig onder 3jr H/M/R
SA Vlaam Enkeltuig H/M/R 3jr
onder 5jr
SA Vlaam Enkeltuig H/M/R (Jnr
en Res Kamp)
SA Vlaam Enkeltuig
H/R Snr
SA Vlaam Enkeltuig Merrie Snr
SA Vlaam Enkeltuig Merries (Kamp &
Res.)
SA Vlaam Groot Kampioen Enkeltuig H/R/M
3. DUBBELTUIG
SA Vlaam
Paar Koetsperde
SA Vlaam Dubbeltuig Merries bo 15 Hand
SA Vlaam Dubbeltuig Merries tot 15 hand
SA Vlaam Dubbeltuig Merries (Kamp & Res.)
SA Vlaam Dubbeltuig H/R tot 15 hand
SA Vlaam Dubbeltuig H/R bo 15 hand
SA Vlaam Groot Kampioen Dubbeltuig H/R/M
SA Vlaam Dubbeltuig H/M/R onder 3 jr
SA Vlaam Dubbeltuig H/M/R 3jr/onder 5jr
SA Vlaam
Dubbeltuig (Jnr. Kamp & Res)
SA Vlaam Dubbeltuig Dames .
SA Vlaam Dubbeltuig Merries eie
aanteel
4. VIERSPAN
SA Vlaam Vierspan H/M/R (Jnr Kamp. & Res.)
SA Vlaam vierspan Merries Snr
SA Vlaam Vierspand Merries (Kamp. &
Res.)
SA Vlaam H/R vierspan Snr
SA Vlaam Vierspan
H/R/M ( Goot Kamp. & Res.)
5. TANDEM
No comments:
Post a Comment