Geagte Vertoner,
Langs hierdie weg wil ons u graag
uitnooi na Clanwilliam skou vanaf 10-12 April 2014. Dit is vir ons ‘n voorreg om deel te vorm van
hierdie skou se bestuur, want Clanwilliam is vanjaar 200 jaar oud. Gesien in die lig van hierdie feit wil ons as
perde koördineerders vir ons ‘n mikpunt stel om 100 perde by ons skou te
kry.
Ons
wil u graag uitnooi om enige insette vir ons te gee in ag genome 2013 se
skou. Deur u sienings, voorstelle en
bydraes kan
ons net verbeter en wil ons ook graag die skou met sukses aanbied.
Riana
du Toit het bedank as mede koördineerder van die perde en is Zena Burger in
haar plek gekies. Ons wil ook van die
geleentheid gebruik maak om vir Riana dankie te sê in tye waar sy alleen moes regop
staan en het sy ook aan ons die versekering gegee dat sy nog altyd vir ons sal
help waar sy kan. Sy is tans woonagtig
te Franschoek.
Ook
wens ons met hierdie korrespondensie om vir u meer inligting te gee waarna ons
strewe om die reëlings vir u as vertoner en vir ons as bestuur te vergemaklik.
Alle
stal besprekings sal deur Zena Burger hanteer word en is haar besonderhede as
volg:
Kontaknommer: 072 712 1512
E-Pos
adres : zena.raad@gmail.com
In
gevalle waar u dalk nie vir Zena kan
kontak nie, is u welkom om hierdie kantoor te skakel of Paul Nieuwoudt en is
die besonderhede as volg:
Kontakpersoon: Heinie Nieuwoudt
Kontaknommer: 027 2134 337
Faksnommer
: 027
2134 331
Sel
nommer : 084 253 2455
Of
Paul
Nieuwoudt - 083 644 8740
Ons
visie om 100 perde na hierdie skou te bring sal impliseer dat ons van gehuurde
stalle gebruik moet maak.Ek wil graag u uitnooi om ons vroegtydig te kontak met
die doel om ‘n aanduiding te kry wie ons skou sal bywoon.
Indien
ons by hierdie reëling kan hou, sal dit ons in staat stel om beter te kan
beplan soos vir bv. addisionele stalle, ens.
Ook verneem ons graag van u wanneer u beplan om te arriveer.
Inskrywingsgelde
gaan R 50 per klas wees en ledegeld R 50 soos die tariewe van 2012 se skou
beloop het en is die bankbesonderhede as volg: (Indien u die geld sou vooraf
inbetaal in ondergenoemde rekening, is dit belangrik dat u ‘n verwysing bv. Stal
of u naam bysit en die bewys daarvan hou)
BANK : Standard Bank
TAK : Clanwilliam
TAKKODE : 050-106
REKENING NAAM : CLHT
REKENING NOMMER: 082 170 797
Ek
wil graag weereens dit beklemtoon dat ons wil probeer om alle perderasse en
eienaars te akkommodeer. Daarom gaan ons
van die standpunt uit om perde in die SA Riding Horse klasse by hierdie klasse
te hou en gevolglik die ander rasse by hulle eie klasse.
Vir
u gerief word die inskrywingsvorm en program aangeheg. Dit is belangrik dat u die onderneming by die
inskrywingsvorm ook moet onderteken.
Ook
wil ons van die geleentheid gebruik maak om dankie te sê aan alle perde-
vertoners/liefhebbers wat ons skou met ‘n positiewe gesindheid begroet en
gehelp het met reëlings en voorstelle.
Enige
navrae word met graagte beantwoord en word u uitgenooi om met enige van
genoemde persone in verbinding te tree indien daar enige onsekerheid sou
bestaan.
Vriendelike
Groete
____________________
HEINIE
NIEUWOUDT
Koördineerder Perde
Clanwilliam Skou 2014
VRYDAG
1.
8:00 Kampioen
Merrie vul o/12maande (V)
2.
8:10 Kampioen
Hings vul o/12maande (V)
3.
8:20 Jnr.
Kampioen Merries Hand (V)
4.
8:30 Jnr.
Kampioen Hings Hand (V)
5.
8:40 Snr.
Kampioen Merries Hand (V)
6.
8:50 Snr. Kampioen
Hings Hand (V)
7.
9:00 Kampioen
Merries Hand (B)
8.
9:10 Kampioen
Hings Hand (B)
9.
9:20 Kampioen
Merries Hand (S)
10.
9:30 Kampioen
Hings Hand (S)
11.
9:40 Enkeltuig
o/5jr. Merries (TP)
12.
9:50 3-gang
Ryperd o/5jr. (S)
13.
10:00 Mooiste
geboude perd Hand (Ope)
14.
10:10 Siertuig H/R
bo/5jr. (TP)
15.
10:20 3-gang o/5jr
(B)
16.
10:30 3-gang o/5jr
(S)
17.
10:40 Enkeltuig
o/5jr H/R (TP)
18.
10:50 3-Gang Ryperd
(SAR)
19.
11:00 Siertuig
o/5jr. (B)
20.
11:10 Siertuig
Merrie bo/5jr. (TP)
21.
11:20 3-Gang bo
5jr. (B)
22.
11:30 Dubbeltuig
o/5jr Merries (TP)
23.
11:40 3-Gang
Plesierperd (SAR)
24.
11:50 Beste
stap/draf o/10jr. (SAR)
25.
12:00 Enkeltuig
o/5jr. (S)
26.
12:10 Dubbeltuig
Merries bo/5jr. (TP)
27.
12:20 3-Gang dames
ruiteter bo 18 (SAR)
28.
12:30 Siertuig
o/5jr. (S)
29.
12:40 Siertuig
o/5jr. H/R (TP)
30.
12:50 Enkeltuig
o/5jr. (B)
13:00 MIDDAGETE
31.
14:00 Enkeltuig H/R
bo/5jr. (TP)
32.
14:10 5-Gang (S)
33.
14:20 3-Gang mans
ruiter bo 18 (SAR)
34.
14:30 Dubbeltuig H/R
o/5jr. (TP)
35.
14:40 Beste
Kinderruiter o/14jr (SAR)
36.
14:50 5-Gang (B)
37.
15:00 5-Gang
Plesierperd (S)
38.
15:10 Dubbeltuig
H/R bo/5jr (TP)
39.
15:20 Siertuig
Gedryf deur kind o/18jr (SAR)
40.
15:30 5-Gang
Plesierperd (B)
41.
15:40 Siertuig
Merries o/5jr (TP)
42.
15:50 Enkeltuig bo
5jr. (B)
43.
16:00 Siertuig
o/5jr. (S)
44.
16:10 Snr. 4-span Merries
(TP)
45.
16:20 Siertuig bo
5jr. (B)
46.
16:30 Kampioen
3-Gang ryperd o/18jr. (B)
47.
16:40 Kampioen
3-Gang o/18jr. (S)
48.
16:50 Kampioen
3-Gang gery deur kind o/18jr. (TP)
49.
17:00 3-Gang
Amateur (S)
50.
17:10 Beste Ruiter
o/18jr. (SAR)
51.
17:20 Siertuig gedryf
deur kind o/18jr. (TP)
52.
17:30 Dames
Siertuig (Ope)
53.
17:40 Jnr. Kampioen
Enkeltuig H/M/R (TP)
54.
17:50 Kampioen
3-Gang Ryperd o/18jr. (SAR)
55.
18:00 Kampioen
3-Gang Parkhorse (S/B)
56.
18:10 Dames
Siertuig (TP)
57.
18:20 Gymkana
SATERDAG
58.
8:00 Jnr. Kampioen
Dubbeltuig o/5jr. H/M/R (TP)
59.
8:10 Kampioen
Mans/Dames Ruiter bo 18jr. (SAR)
60.
8:20 5-Gang
Kampioen Kinder ryperd (Ope)
61.
8:30 3-Gang
Plesierperd gery deur kind o/18jr. (SAR)
62.
8:40 Snr. Kampioen
Tandem H/M/R (TP)
63.
8:50 Kampioen
Ruiter o/10jr (SAR)
64.
9:00 Ruiter
o/10jr. (S/B)
65.
9:10 Kampioen
3-Gang Plesierperd (SAR)
66.
9:20 Jnr. Kampioen
Siertuig H/M/R (TP)
67.
9:30 Kampioen
Siertuig (S)
68.
9:40 Kampioen
3-Gang Plesierperd (B)
69.
9:50 Kampioen
3-Gang Plesierperd (S)
70.
10:00 Dames
Dubbeltuig (TP)
71.
10:10 Kampioen
Enkeltuig (S)
72.
10:20 Kampioen
Siertuig (B)
73.
10:30 Jnr. Kampioen
Tandem H/M/R (TP)
74.
10:40 Beste Stapper
(Ope)
75.
10:50 Kampioen
Enkeltuig (B)
76.
11:00 Beste
Dames/Mans ruiter bo 18jr (Ope)
77.
11:10 Groot Kampioen
4-span H/M/R (TP)
78.
11:20 Kampioen Ruiter
o/18jr. (S)
79.
11:30 Kampioen
Ruiter o/18jr. (B)
80.
11:40 Kampioen
Ruiter o/14jr. (SAR)
81.
11:50 Klawer &
Randam Vertoning (TP)
82.
12:00 Leiriemklas
(Ope)
83.
12:10 Fancy Dress
(Ope)
84.
12:20 Snr. Kampioen
Siertuig H/M/R (TP)
12:30 MIDDAGETE
85.
14:00 Jnr. Groot Kampioen
Enkeltuig H/M/R (TP)
86.
14:10 Kampioen
Ruiter o/18jr. (SAR)
87.
14:20 Beste Plaas
Ryperd (Ope)
88.
14:30 Snr. Groot
Kampioen Enkeltuig H/M/R (TP)
89.
14:40 3-Gang
Kampioen kinder ryperd o/14jr. (B)
90.
14:50 3-Gang
Kampioen kinder ryperd o/18jr. (TP)
91.
15:00 Beste Drawwer
(Ope)
92.
15:10 3-Gang
Kampioen Ryperd gery deur kind
o/18jr. (SAR)
o/18jr. (SAR)
93.
15:20 Snr. Kampioen
Dubbeltuig H/M/R (TP)
94.
15:30 3-Gang
Kampioen (B)
95.
15:40 3-Gang
Kampioen (S)
96.
15:50 3-Gang
Kampioen (TP)
97.
16:00 5-Gang
Kampioen (B)
98.
16:10 5-Gang Kampioen
(S)
99.
16:20 Agt Span Wa
(TP)
TP = Trek Perd
V = Vlaam
S = Saalperd
B = Boerperd
Ope = Kruis/ enige ras
SAR = Sa Riding Horse (Kruis Rasse)
No comments:
Post a Comment